Modulekode | BCM 252 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Biochemie van koolhidrate. Termodinamika en bio-energetika. Glikolise, sitroensuursiklus en elektrontransport. Glikogeen metabolisme, pentose-fosfaat padweg, glukoneogenese en fotosintese. Praktiese opleiding in studie en ontleding van metaboliese bane en ensieme. Wetenskaplike metode en ontwerp: Hipotese ontwerp en toetsing, metode ontwerp en wetenskaplike kontrole. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BDietetics
BSc Biochemie BSc Biotegnologie BSc Chemie BSc Dierkunde BSc Ekologie BSc Entomologie BSc Genetika BSc Kulinêre Wetenskap BSc Mediese Wetenskappe BSc Mensfisiologie BSc Mensfisiologie, Genetika en Sielkunde BSc Mensgenetika BSc Mikrobiologie BSc Plantkunde BSc Voeding BSc Voedselwetenskap BScAgric Veekunde |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Voorvereistes | CMY 117 GS en CMY 127 GS en MLB 111 GS |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 0.5 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Biochemie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App